Stuur jou gunstelingresep
E-pos jou beste resep na resep@franskook.co.za – of gebruik die vorm hieronder – en staan 'n kans om 'n Smokie-geskenkpak te wen: 'n pet, 'n T-hemp en 'n konsertvideo.
Stuur nouLuister
Op jou gunsteling plaaslike radiostasie. Frans Swart deel elke dag 'n heerlike resep, slim kombuiswenke en kosidees van luisteraars regoor Suid-Afrika.
“Hoe maak mens? So maak mens!”
Uit Frans se kombuis
Van seekos en kerrie tot bak en nagereg – hier is 'n paar van die geregte wat onlangs op die lug was. Volg Frans Kook op sosiale media vir die volledige resepte.
Op die lug
Frans Kook is 'n kort, kos-vol radiorubriek wat daagliks op plaaslike radiostasies uitgesaai word. Elke insetsel bring 'n maklike resep, 'n kombuisgeheim of 'n luisteraar se gunsteling.
Vra jou plaaslike radiostasie wanneer hulle Frans Kook uitsaai – of volg ons op Facebook vir die nuutste episodes.
Elke Donderdag
Dis Donderdag, en dan gesels ons oudergewoonte met ons wyn- en koskenner, Bennie Howard. Watter wyn by watter kos? Bennie weet.
Speel saam
E-pos jou beste resep na resep@franskook.co.za – of gebruik die vorm hieronder – en staan 'n kans om 'n Smokie-geskenkpak te wen: 'n pet, 'n T-hemp en 'n konsertvideo.
Stuur nouSMS die woord Kook, gevolg deur jou naam, van, e-posadres, stad/dorp en gunsteling radiostasie.
SMS-tariewe geld.
Ontmoet die kok
Frans Swart is 'n bekende Afrikaanse dramaturg, regisseur en radiopersoonlikheid. As hoof van Lefra Produksies het hy al talle gewilde kluggies op die planke gebring – onder meer die My Vrou se Man se Vrou-reeks – en hy is ook die organiseerder van die Oppiwater Kunstefees.
Maar in die kombuis is hy net Frans: iemand wat lief is vir goeie kos, goeie geselskap en 'n resep wat werk. Met Frans Kook bring hy daardie liefde elke dag na jou radio.
“Hoe maak mens? So maak mens!”
Jou beurt
Ouma se melktert, jou beroemde potjie of daardie geheime braaisous – deel dit met Frans en staan 'n kans om te wen.